Cifra interativa
Elandré

Asseblief

Elandré

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
[Verso 1] D Ongebreek en nog heeltemal wild G Hemel weet ja, ek het geen geduld Bm Ek is onnodig en soms oorbodig G Maar ek weet hierdie een was my skuld [Pré-Refrão] A Maar daars net iets in my wat my laat G aan hou Aan hou, aan jou A En ek het gesê dat ek sou G op hou Op hou op hou [Refrão] D Maar Asseblief G Oh ek belowe dies die laaste brief Bm So sê my jyt my nog so bietjie lief D Want ek wonder al vir dae D Maar Asseblief G Oh ek belowe dies die laaste brief Bm So sê my jyt my nog so bietjie lief D Want ek wonder al vir dae D G Ek wil jou op tel, ek wil jou vang D G Ek wil aan elke woord van uit jou lippe hang Bm Ek wil jou nader bring G Wil in jou oor kom sing D G Ek het jou lief, ek het jou lief D Asseblief [Verso 2] D Te veel gevra vir n laaste probeer G Ek sal nooit erken ons twee is deur nie Bm Nooit weer dieselfde Jys dan my helfde G Ons was so perfek, geïngenieur [Pré-Refrão] A Maar daars net iets in my wat my laat G aan hou Aan hou, aan jou A En ek het gesê dat ek sou G op hou Op hou op hou [Refrão] D Maar Asseblief G Oh ek belowe dies die laaste brief Bm So sê my jyt my nog so bietjie lief D Want ek wonder al vir dae D Maar Asseblief G Oh ek belowe dies die laaste brief Bm So sê my jyt my nog so bietjie lief D Want ek wonder al vir dae D G Ek wil jou op tel, ek wil jou vang D G Ek wil aan elke woord van uit jou lippe hang Bm Ek wil jou nader bring G Wil in jou oor kom sing D G Ek het jou lief, ek het jou lief D Asseblief