[Verso 1]
C C7
Ek sien in my gees die glorie en die almag van die Heer
F C G
Die Allerhoogste wat in liefde oor sy Koninkryk regeer
C E Am
Hy’t belowe aan die einde op die wolke kom Hy weer
Dm G C G
Hy is Koning, Hy regeer!
C F C G
Loof Hom, prys Hom! Halleluja! Loof Hom, prys Hom! Halleluja!
G E Am Dm G C G
Loof Hom, prys Hom! Halleluja! Hy is Koning, Hy regeer!
[Verso 2]
C C7
Die Here is ons Vesting wat vir altyd sal bly staan
F C G
Hy beskerm elke mens wat in geloof na Hom toe gaan
C E Am
Hy’s ons skuiling, Hy’s ons wapen, Hy het die vyand reeds verslaan
Dm G C
Hy is die Rots wat ewig staan
D D7
Kom deel nou in ons loflied hef jou hande op na bo
G D A
Blaas basuine, slaan op tromme en kom dans voor God se oë
D F#m Bm
Kom leef in die oorwinning van sy Woord waarin ons glo
Em A D A
Want Sy Woord sal ewig staan
D G D A
Loof Hom, prys Hom! Halleluja! Loof Hom, prys Hom! Halleluja!
D F#m Bm Em A D
Loof Hom, prys Hom! Halleluja! Hy is Koning, Hy regeer!
Em A Bm Em A D Dsus D
Hy is Koning, Hy regeer! , Hy is Koning, Hy regeer!
ESCOLHA OS ACORDES:
|