Intro
D Dsus4 D G A
D Dsus4 D D G
D Dsus4 D Bm A
D {D}
[Verso 1]
G
Dis laat en dis langpad,
A D
Nog n show is verby,
G Bm
Die mense slaap lankal,
A D
Dis net ek wat vinnig ry.
[Verso 2]
D G
Want ek mis jou arms,
A D Bm
Ek mis jou lyfie teen my sy,
G
Jy is my alles,
A D D
Ek weet jy wag ook vir my.
[Refrão]
D G A Asus4 A A
Ek kom huis toe want my hart verlang na jou,
D/F# G A Asus4 A A
Ek kom huis toe om terug te wees by jou,
D G Bm A
Ek kom huis toe waar die kaggel vure brand vir my en jou,
D F#m G A D {D}
Ek kom huis toe want my hart behoort aan jou.
[Verso 3]
G
Dis stil op die paaie,
A D G
Die radio speel n liefdeslied,
G Bm
Ek luister die woorde,
A D Dsus4 D D
n Refrein vir jou en my.
[Verso 4]
G
Want jy is my lewe,
A D Dsus4 D D Bm
Jy is my rede,
G
Jy hou my tevrede,
A D {D}
Want my hart behoort aan jou.
[Refrão]
D G A Asus4 A A
Ek kom huis toe want my hart verlang na jou,
D/F# G A Asus4 A A
Ek kom huis toe om terug te wees by jou,
D G Bm A
Ek kom huis toe waar die kaggel vure brand vir my en jou,
D F#m G A D D
Ek kom huis toe want my hart behoort aan jou.
[Ponte]
Bm G Asus4 A
Want my liefling eks nog smoor verlief op jou,
Bm G A
Nog n rukkie en ek's amper terug by jou . . ..
D G A Asus4 A A
Ek kom huis toe want my hart verlang na jou,
D/F# G A Asus4 A A
Ek kom huis toe om terug te wees by jou,
Outro
E A Bsus4
Ek kom huis toe want my hart verlang na jou,
E A Bsus4
Ek kom huis toe om terug te wees by jou,
E A C#m
Ek kom huis toe waar die kaggel vure brand vir my en jou,
E G#m A E G#m
Ek kom huis toe want my hart behoort aan jou.
A E G#m
Ek kom huis toe om terug te wees by jou,
A E
Ek kom huis toe want my hart verlang na jou.
ESCOLHA OS ACORDES:
|