Cifra interativa
Jan Blohm

Groen Trui

Jan Blohm

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
Intro Em En die son brand purper my gedagtes C D Ds die son of die reen vir jou kom haal Em Jy se iewers is daar liefde C D Iewers waar die tyd vir jou kom haal [Refrão] C Bly vanaand by my Em Ek weet jy’t seer gekry D Sit jou lyf hier in my groen trui C Bly vanaand by my Em Bly vanaand by my D Bly vanaand by my [Verso 1] C Wie’s die girl daar onder jou oe Em Wat in Christmas kan glo D Happy hours by die kroeë [Verso 2] C Vra my laaitie het jy ‘n light Em Jy vul ‘n droom soos ‘n kite D En ek sceme tonight, tonight [Refrão] C Bly vanaand by my Em Ek weet jy’t seer gekry D Sit jou lyf hier in my groen trui C Bly vanaand by my Em Bly vanaand by my D Bly vanaand by my [Verso 3] C Maak my siek maak my blind Em Ek is jammer ek het jou ingesluk D Is daar iemand wat vir my bid [Verso 4] C Maak my hartjie weer rein Em Cee my Rembrandt van Rijn D Maak my blind vir seine [Refrão] C Bly vanaand by my Em Ek weet jy’t seer gekry D Sit jou lyf hier in my groen trui C Bly vanaand by my Em Bly vanaand by my D Bly vanaand by my Outro C Bly vanaand by my Em Bly vanaand by my D Bly vanaand by my