Intro:
G A D Dmaj7 D
Ek kan nie, ek kan nie, ek kan nie kla nie,
G A D Dmaj7 D
Ek kan nie, ek kan nie, ek kan nie kla nie,
G A D Dmaj7 D
Ek kan nie, ek kan nie, ek kan nie kla nie,
G A D Dmaj7 D
Ek kan nie, ek kan nie, ek kan nie kla nie.
[Refrão]
G A D
Ek kan . . . nie kla nie, (Hey),
G A D
Daar is niks waarvoor ek vra nie,
G A D
Ek kan . . . nie kla nie,
G A D Dsus4 Dsus4 D
Dis die lekkerste lekker kry.
[Verso 1]
G A D
Waar gaan ek beter kry?
G A D
Ek kyk net rond om my,
G A D
Dis so lekker dit moet 'n sonde wees,
G A D
Dis die lekkerste lekker kry.
[Verso 2]
G A D
As ons vat dan vat ons raak,
G A D
Jy is soeter as soet gemaak,
G A D
Dis so lekker dit moet 'n sonde wees,
G A D
Dis die lewe wat so lekker smaak, (Oe ek kan nie).
[Refrão]
G A D
Ek kan . . . nie kla nie, (Hey),
G A D
Daar is niks waarvoor ek vra nie, (Ek kan nie kla nie),
G A D
Ek kan . . . nie kla nie,
G A D D
Dis die lekkerste lekker kry, (Oe ek kan nie).
G A D
Ek kan . . . nie kla nie, (Hey),
G A D
Daar is niks waarvoor ek vra nie, (Ek kan nie kla nie),
G A D
Ek kan . . . nie kla nie,
G A D Dsus4 Dsus4 D
Dis die lekkerste lekker kry.
[Verso 3]
G A D
Kom ons maak geraas,
G A D
Ek's die muis en jy's die kaas,
G A D
Dis so lekker dit moet 'n sonde wees,
G A D
Kan jy my meer verbaas.
[Verso 4]
G A D
Sal jy my wil ontvoer?
G A D
My jou liefde met 'n lepel voer?
G A D
Dis so lekker dit moet 'n sonde wees,
G A D
Wil my koffie met jou omroer, (Oe ek kan nie kan nie).
[Refrão]
G A D
Ek kan . . . nie kla nie, (Hey),
G A D
Daar is niks waarvoor ek vra nie, (Ek kan nie kla nie),
G A D
Ek kan . . . nie kla nie,
G A D D
Dis die lekkerste lekker kry, (Oe ek kan nie kla nie).
G A D
Ek kan . . . nie kla nie, (Hey),
G A D
Daar is niks waarvoor ek vra nie, (Ek kan nie kla nie),
G A D
Ek kan . . . nie kla nie,
G A D Dsus4 Dsus4 D
Dis die lekkerste lekker kry.
[Ponte]
G A D
Ek kan nie, ek kan nie, ek kan nie kla nie,
G A D
Daar's niks wat my kan pla nie,
G A Bm
Ek kan nie, ek kan nie, ek kan nie kla nie,
G A D
Ek kan vir niks meer vra nie.
G A D
Ek kan nie, ek kan nie, ek kan nie (hey) kla nie,
G A D
G A D
Ek kan nie, ek kan nie, ek kan nie (hey) kla nie.
Outro:
G A D
Ek kan . . . nie kla nie, (Ek kan nie kla nie),
G A D
Daar is niks waarvoor ek vra nie, (Ek kan nie kan nie),
G A D
Ek kan . . . nie kla nie, (Ek kan nie kla nie),
G A D Dsus4 Dsus4 D
Dis die lekkerste lekker kry,
G A D
Dis die lekkerste lekker kry.
ESCOLHA OS ACORDES:
|