[Verso 1]
C
Al sou die vyeboom nie bot nie
F
En daar geen druiwe aan die wingerde wees nie
G
Al sou die olyfoes misluk
C G
En die lande geen oes lewer nie.
C
Al sou daar geen kleinvee in die
kampe meer wees nie
F
En die beeskrale sonder beeste wees,
G
Nogtans sal ek in die Here jubel,
C
Sal ek juig in God, my Redder.
Koor:
C Am
Die Here my God gee vir my krag.
F Dm
Hy maak my voete soos die van ribbok,
G C G
Op hoë plekke laat Hy my veilig loop.
C Am
Die Here my God gee vir my krag.
F Dm
Hy maak my voete soos die van ribbok,
G C
Op hoë plekke laat Hy my veilig loop.
Brug:
F G C
En al sou dit donker word hier rondom my
F G C Am
en dit voel of U hand verwyder is van my
F G C
sal ek op U vertrou
ESCOLHA OS ACORDES:
|