BPM: 96
Intro:
A E
Oooh . . .
A E
Oooh . . . hey hey
[Verso 1]
A
Die bakkies stop om,
A E
Almal sit die ligte aan,
E
Om die stofpad,
F#m D
Die 's n bosveld dans.
A
Die vuur in die middel stoot die hitte op,
E
Die voorbok maak,
E
Haar lippe los,
A
Sy sê,
F#m D
Die 's n bosveld dans.
[Refrão]
D
En sy sê,
A
Skud daai boude,
F#m E
Laat die heupe swaai, lawaai,
E
Vergeet van more,
F#m D A
Die 's n bosveld dans.
E
En sy sê,
A
Skud daai boude,
E
Laat die heupe swaai, lawaai,
E
Vergeet die koue,
F#m D E Esus4 E
Die 's n bosveld dans.
[Verso 2]
A
My voete juk,
E
Vellies kan mos lekker draai,
A
Hou my dop en,
F#m D
Tjek die bosveld dans.
A
Eers n een twee drie,
A
En dan n draai,
E
Ons gaan dalk eers,
E
4-uur waai ja,
F#m D
Die 's n bosveld dans.
[Refrão]
D
En sy sê,
A
Skud daai boude,
E
Laat die heupe swaai, lawaai,
E
Vergeet van more,
F#m D A
Die 's n bosveld dans.
E
En sy sê,
A
Skud daai boude,
E
Laat die heupe swaai, lawaai,
E
Vergeet die koue,
F#m D E
Die 's n bosveld dans.
Instrumental:
A E F#m D E
A E F#m D E
Hey hey . . .
[Verso 3]
A
Ons moet seker,
A
Begin braai,
E
Maar wie gaan dan die,
E
Haan hoor kraai,
F#m D
Ja die 's n bosveld dans.
A
Voor die son opkom,
A
Sit die ligte af,
E
Want die horison,
E
Sal dit verskaf ja,
F#m D
Die' s 'n bosveld dans.
[Refrão]
D
En sy sê,
A
Skud daai boude,
E
Laat die heupe swaai, lawaai,
E
Vergeet van more,
F#m D A
Die 's n bosveld dans.
E
En sy sê,
A
Skud daai boude,
E
Laat die heupe swaai, lawaai,
E
Vergeet die koue,
F#m D E
Die 's n bosveld dans.
Outro:
A
En sy sê skud daai boude,
E
Hoo ho ho hoo,
F#m
Hoo ho ho hoo,
F#m D E
(Die 's n bosveld dans).
E E
Die 's n bosveld dans.
A
En sy sê skud daai boude, hey hey,
E
Hoo ho ho hoo, hey hey,
F#m
Hoo ho ho hoo, hey hey,
D E
Hoo ho ho hoo, hey hey,
E
Vergeet die koue,
F#m D E
Die 's n bosveld dans,
F#m D E
Die 's n bosveld dans,
E
Vergeet van more,
F#m D E Esus4 A
Die 's n bosveld dans.
ESCOLHA OS ACORDES:
|