Intro:
D F#m G
A Bb Bm
A Em Asus4 A
[Verso 1]
D F#m Bm G
Laat my nie bitter nou weg gaan van die Kaap,
D Bm Em Asus4 A
Laat ek nog 'n rukkie loop langs die strate en die kaai,
D F#m F# Bm A G
Laat ek nie treurig onthou van alles hier,
D Bm Em A D G A
Hoe mooi die stad en berg staan teen die lug.
[Pré-Refrão]
D A C G
Hoe breek die somer son op see, op strand en rots,
D Bm
Die ganse wêreld blom,
E A
My hart vlooi uit na jou.
D A
Laat ek nooit bitter word,
C G
Want nes 'n vrou is jy,
D Bm Esus4 A D Bb
Jou geure waai oor blom en woud na my.
[Refrão]
D# Gm G# Bb D# Cm
Ja, ek hoor jou in die wind wat oor die berge huil na my,
Fm Bb
O so treurig, vol verlange,
D# Gm G# Bb Bm Cm
Ja, ek voel jou in die wind, jou sagte aanraak streel oor my,
Bb Fm Bb D# Bb G# A
O ja ek's lief vir jou, jou my skoonste Kaap . . ..
[Verso 2]
E G#m
Laat ek nie praat nie,
C#m A
Geen woorde kan tog sê,
E C#m F#m Bsus4
Hoe die skadus aanskuif oordryf in land en skuur.
E G#m C#m A
Laat ek nooit bitter van jou af weg gaan nie,
E C#m F#m A C
In verre lande dra ek jou nog saam.
[Refrão]
F Am A Bb C F Dm
Ja, ek hoor jou in die wind wat oor die berge huil na my,
Gm C
O so treurig, vol verlange,
F Am Bb C Dm
Ja, ek voel jou in die wind, jou sagte aanraak streel oor my,
C G/B Bbm F Am7 Bb C#
O ja ek's lief vir jou, jou my skoonste Kaap . . ..
Outro:
F Am Bb
(Ja ek hoor jou in die wind),
Bb C F
Jy my skoonste Kaap.
ESCOLHA OS ACORDES:
|