Intro
| A | A |
[Verso 1]
A A
Vanaand gaan die volkies koring sny, koring sny,
E A
en vanaand gaan die volkies koring sny, koring sny.
D A
My geliefde hang in die bos, my geliefde hang in die bos,
A/E* E* A*
my geliefde hang in die bitterbessiebos.
[Verso 2]
A A
Daaronder groei 'n aandblom in die vlei, in die vlei
E A
en wie sal hom tog kry vir my, tog vir my?
D A
My geliefde laat my los, gaan deur soek daar in die bos
A/E* E* A*
waar die aandblom groei in die wag'nbietjiebos.
[Verso 3]
A A
In die wag'nbietjiebos daar in die vlei, in die vlei,
E A
in die donker soek 'n seun 'n blom vir my, blom vir my.
D A
My geliefde hang in die bos, nooit as nimmer kon my los.
A/E* E* A*
Wag 'n bietjie, wag 'n bietjie in die wag'nbietjiebos.
[Verso 4]
A A
Toe, kom 'n ander seun en hy wil vry, hy wil vry,
E A
en ek sê vir hom jy kan my kry, kan my kry.
D A
Maar dan eers moet hy gaan los my geliefde daar in die bos,
A/E* E* A*
my geliefde daar in die wag'nbietjiebos.
Interlude
| A | D | A | E |
| A | D | A* E* | A* |
[Verso 5]
A A
Wag, wag 'n bietjie in die vlei,
E A
daar is twee wat tesame, wag vir my.
D A
Drie geliefdes hang in die bos, drie geliefdes hang in die bos,
A/E* E* A*
drie geliefdes hang in die bitterbessiebos.
[Verso 1]
A A
Vanaand gaan die volkies koring sny, koring sny,
E A
en vanaand gaan die volkies koring sny, koring sny.
D A
My geliefde hang in die bos, my geliefde hang in die bos,
A/E* E* A*
my geliefde hang in die bitterbessiebos.
ESCOLHA OS ACORDES:
|